Antjie Se Pen (subtitel van www.afrikakiwi.com)

Antjie se pen was die geboorte van my groot droom om eendag 'n boek of dalk twee te skryf. Een van my drie vereistes voor ek Nieu-Seeland toe gekom het, was dat daar van dag 1 af 'n rekenaar in die huis moet wees, want kommunikasie met die familie en vriende was uiters belangrik. Die dag dat ons voet op Kiwi bodem gesit het, het die eerste Nieu-Seeland nuusbrief die lig gesien... besoek ons webtuiste: www.afrikakiwi.com

NZ se donkerkant

Sondag – 10 Junie 2007
 
19H00
 
Goeiemore
 
Ek weet almal hou nie daarvan om statistieke of koerantberigte oor Nieu-Seeland te ontvang nie. Ek weet ook julle lees almal self die koerant en het almal internet waarop julle navorsing kan doen, maar soms loop ek ietsie raak wat ek dink sommige van julle interessant sal vind. As jy dus een van die mense is wat nie belangstel in die beriggies wat ek aanstuur nie, druk seblief net die “delete”-knoppie.
 
Ek is altyd so vol lofprysing vir die land waarin ek nou woon en druk net altyd die positiewe in julle kele af. Vandag deel ek graag die donkerkant van die eiland met julle.
 
In een van my eerste algemene briewe het ek vertel van die “honesty boxes” waar mense produkte uitstal, ‘n geldblikkie los en vertrou dat almal eerlik genoeg sal wees om te betaal vir hul “aankope”. Die praktyk het egter nou suur geraak…

Is it the end of the honesty box?

A few bad apples have spoiled it for everyone, says a West Auckland orchardist who has had so much fruit stolen from his front gate that he has resorted to video surveillance of his "honesty" box.

Ross and Jenny Mackay say most days fresh fruit is taken from their stall without being paid for - costing the couple up to $1500 each year.

The horticulture industry says the Mackays are far from alone, and the trend has meant the death knell of the traditional Kiwi honesty box.

Growing apples, avocados, mandarins, feijoas and passionfruit on their 12ha property near Helensville for the past 16 years, the Mackays said fruit thefts had become progressively worse.

"It's fresh, cheap fruit and people still insist on stealing it. We work bloody hard to get a product - that's what gets me so wild, so angry," Ross Mackay said.

When the couple first started selling fruit on the roadside in the 1980s, an open yoghurt container held the money so that people could take the correct change.

These days, the money tin is bolted to the stall and a digital video camera is trained on the cars which come up the gravel driveway to catch the culprits in the act.

Mackay then tracks the owners from the car registration plates, names and shames them on a list on the stall, and confronts the thieves at home.

An invoice for the stolen fruit is then issued, or Mackay threatens to send the videotape to police. Recidivist offenders are warned not to set foot on the property again.

"You hear every excuse under the sun but not a lot of apologising," Mackay said.

"I've been verbally threatened but they are the thieves. That's what they are ... they've stolen from us."

The very day that the Herald on Sunday visited, MacKay caught a man on camera taking $6 worth of mandarins - which would cost $7.50 in the supermarket - but paying only $3.

Others caught on camera in the past three years include a family who took all the fruit and then sold it at the Avondale markets, and parents of children in the same rugby team as the Mackays' children.

"Sometimes the parents get the kids to do it. What is that teaching them?" Jenny Mackay said.

The couple need the extra income generated by the stall - which can turn over up to $100 a day in the busy season - but they had seriously thought about giving up.

Sadly, if Mackay did close the stall, he said the faithful locals - 90 per cent of whom are honest customers - would be the ones to miss out.

Peter Silcock, chief executive of Horticulture New Zealand, said the Mackays' story was not extraordinary, and the end of the honesty box was near.

Silcock said it was a sad reflection of the society we lived in but there were not many honesty boxes left, with the decline starting as long as 20 years ago. "A lot of people have had too many hassles being ripped off, so they don't bother."

'n Vriendin uit die UK het vir my die volgende interessante epos gestuur. Dit is briewe wat in die Beeld verskyn het  -  dalk het van julle dit reeds gelees. Wys net hoe mense se siening en waardes verskil....

Tot siens Nieu-Seeland, hallo Australië
Jun 07 2007 01:28:08:287PM  - (SA

Johannes van Dyk

Hier sit ons 16 maande later en baie water, letterlik baie water want dit reën 2000 mm 'n jaar, het in die see geloop.

Hierdie twee eilandjies is 'n klein modderpoelletjie in die verste uithoek van die aarde.

Dat hulle sulke wonderlike rugby speel is te danke aan eilanders of "coconuts" soos die Kiwi's na hulle verwys, Jonah Lomu is uit die aard van die saak uit Tonga en Joe Rockoko en Sitiveni Sitivatu is van Fiji, baie soos die Goue Leeus, jy moet ver soek om 'n Johannesburger in die span te kry.

Die hoogste asmagevalle in die wêreld dryf my na droër weivelde. Die goue strande van Australië wink uitlokkend na my, ek is ga..keelvol vir asma pompies en anti-biotika.

Ons het hierna toe getrek vir beter lewe vir ons twee seuntjies net om hulle gesondheid prys te gee vir veiligheid.

Dit lyk my hier is iewers 'n versteekte anti-biotikafabriek, want die dokters skryf dit voor selfs vir 'n verstopte speekselklier, my jongste kind gaan deur 'n kursus elke twee maande.

Dankie Nieu-Seeland, dit was gaaf van julle om ons hier vir 'n wyle te akkommodeer, maar dis nou tyd vir ons om die modder van ons stewels te skud en dit te verruil vir stof.

As jy dit eenkeer gedoen het is dit makliker die tweede keer.

Vir my goeie vriende in Nieu-Seeland sê ek baie dankie vir julle vriendskap en hulp toe ons hier aangeland het, vir die klomp in Pukekohe - sien julle in Oz, vir die klaekous Kiwi's - sien julle 2011 met die Rugby-Wêreldbeker, vir ons vriende in Perth - sit solank die koffiepot op die stoof en slag die vetgemaakte kalf, ons kom huistoe ...

Ek sê dankie vir Nieu-Seeland
Jun 08 2007 02:26:40:920PM  - (SA) 

Louise Pretorius

Op my ouderdom - 40 plus- is die emigrasie- (oftewel hervestiging) opsies maar min.

Londen is vir die jongspan op hul OE (Kiwi-term vir Overseas Experience), Kanada is vir die dokters en verpleegsters, en Amerika stel nie in jou belang as jy nie iets uitsonderliks aan te bied het nie.

Wat dus oorbly (as jy in 'n Engelssprekende Westerse land wil woon), is Australië en Nieu-Seeland.

En selfs Australië trek sy neus op vir jou as jy nie jonk genoeg, of oulik genoeg is nie.

Vir my gesin was daar net een opsie, en dit was Nieu-Seeland. Daarom sal ek altyd dankbaar teenoor hierdie twee klein eilandjies (wat nie regtig so klein is nie, die lengte daarvan is langer as van die Kaap tot by Messina) wat my nuwe tuiste geword het. En beslis nooit my neus optrek daarvoor nie.

Johannes van Dyk se ondankbare brief oor Nieu-Seeland krap my en ander Suid-Afrikaners hier dus om - want heelwat van sy kommentaar is bloot onredelik.

Die feit dat sy kinders hier asma kry is niemand se skuld nie. Nieu-Sealand se vogtige klimaat vererger sommige se asma of verbeter dit, afhangende van die soort asma wat jy kry.

Baie Kiwi's gee pad Australië toe vanweë die werkgeleenthede daar, en die besondere ekonomiese groei wat die land geniet.

Nieu-Seeland kan nie kompeteer nie, maar dit gaan steeds ekonomies goed hier.

En deels vanweë die uittog Australië toe is daar vir immigrante werk en geleenthede in Nieu-Seeland. Met al die ander lewenstyl-opsies.

Want dit bied NZ tog - gehalte skoolgeriewe, biblioteke, staatsdepartemente wat werk, sportgeleenthede en buiteluglewe en klubs soos min. Klein bevolking, met baie ruimte om te speel en leef en dink.

Die meeste Suid-Afrikaners wat hierheen kom, vaar goed hier.

Kla die Kiwi's? Seker sommige, elke land het maar sy klakouse, maar die saam met wie ek werk en kuier is interessante, besige mense met dieselfde lewenstyl en -beskouing as ek.

Is hulle proaktief met 'n kan-doen-houding - weereens seker nie almal nie, maar daar is mense, en dan is daar mense.

Ons doen tans bouwerk aan ons huis, en ek is verstom oor hoe hardwerkend en betroubaar die bouer en sy adjudante is - en hy bly in dieselfde woonbuurt as ons, want hier word mense wat met hul hande kan werk dikwels meer betaal as ons ander skepsels wat met rekenaars werk.

Ek sal darem nie daarvan hou as iemand Afrikaners stereotipeer as klakouse net omdat hy sommige hoor kla het nie.

En wat die weer betref - jy kry sekerlik warmer en droër weer in Australië, maar Nieu-Seeland is waarlik nie so nat soos Engeland of so koud soos Kanada nie.

In die suide kry jy bepaald meer koud as in die noorde, maar mens leef daarmee saam en rig jou huis en lewe na die weer in. In die noorde kan die wind en weer jou bepaald soms karnuffel, en dan trek jy jou (reën)jas met warm skoene en sokkies aan. Maar dit word gereeld afgewissel met kalm, windstil dae wat jou asem wegslaan. 'n Getemperde klimaat, dus.

Sterkte Johannes - ek hoop Perth is goed vir jou. Maar soos die lewe maar is, is dit in jou siel wat jy moet rus en vrede vind, nie in jou omgewing nie.

Louise Pretorius, Auckland, Nieu-Seeland

Ons steel die eilande leeg

Hallo

Dit is amper tyd vir die Tri-Nations en ek weet dat ek na elke All Black-wedstryd dieselfde ou holruggeryde storietjie gaan hoor  -  ONS STEEL DIE EILANDE LEEG. Hieronder het ek vir julle die polemiek wat op Rugby365 was, aangehaal en hiermee wil ek sê:

I REST MY CASE....

MAILBOX: Pot calling the kettle All Black?

With the All Black coaching trio of Graham Henry, Steve Hansen and Wayne Smith having launched an attack on the 'poaching' of local players by richer Northern Hemisphere clubs - is it a case of the pot calling the kettle ... All Black? This is what you had to say about it, and boy did you have a lot to say!

Firstly I think the development the Island team players get in New Zealand provinces and Super 14 teams is only of benefit to the Island nations. If any of the AB's want to make some cash out of their careers I see no reason why they can't make a decision best for them, be it playing abroad for money or staying at home for other reasons. Is Wayne Smith talking from experience with regard to imports weakening local talent - I'm trying to think of who he attracted to Northampton who now seem enshrouded in foreign vs. English player conflict not to mention not being involved in top flight rugby.

- Ryan Lundy

Whatever your opinion may be regarding this matter, there is one simple fact that needs to once and for all be understood by all our dear friends in the Northern Hemisphere regarding the so called 'poaching' of Pacific Islander players by New Zealand. I suspect that a lot of the individuals who respond to such requests for an opinion on this matter have never been to the Southern Hemisphere, have no knowledge of the fact that Auckland, New Zealand has the largest population of Pacific Islanders in the world and that Pacific Islander players who have been fortunate enough to be selected for the All Blacks have spent most of their lives living in New Zealand.

Their families live there, they were educated there, they plan to live the remainder of their lives in New Zealand and the New Zealand Maori culture is very similar and close to their own. NZRU do not trawl around the Pacific Islands taking highly skilled, mature and developed players from their villages to be put into the All Blacks.

Without actually spending some time in New Zealand you can never be expected to fully appreciate and understand this, so I suggest you pack your bag and get out of your comfortable residence in Richmond and get down under to broaden your horizons. One thing is guaranteed, NH rugby will remain 2nd class for as long as you fill your teams with SH players that prevent the development of your own players being eligible to play for the country in which they have made their home. You only have to look at your football team to see the similarities and dream of 1966. As for New Zealand rugby being in a turmoil with some of our finest players leaving for the NH money, be rest assured we have an abundance of players waiting in the wings. If the rules permitted we could win 1st, 2nd and 3rd place at the RWC.

Relax guys and take off the blinkers.

- Kiwi Nick

Oh how I wish England had never won the 2003 WC, for no other reason than the fact that idiots who wouldn't know a ruck from a maul now spend a large amount of time parroting Stephen Jones' dubious wisdom. Having grown up in the same neighbourhood and played for the same clubs and schools as Rodney So'oialo and Jerry Collins I'm not going to credit the poaching tag with a reply, but Henry has been selectively misquoted. In reference to Luke McAllister Henry said that he could be one of the best players in the world if he was in the right coaching environment, that won't happen in the rather skill-less and dour English domestic competition. Maybe you could start coaching youngsters properly so they don't have to come to NZ a' la Martin Johnstone to learn proper skills. But on the bright side if English clubs follow the current pattern and fail to develop their domestic competition you'll never make it past pool play again, the game will slip into obscurity and we won't have to listen to any more pontificating from the ignorant...

- Chris Boys (Wellington)

Reading all the opinion from your "pot calling the kettle black" of which most contributors pointed the finger at New Zealand for poaching players from the Islands I think it is only fair that you should publish a few statistics to put the record straight. I refer to your excellent article of 5 November 2003 "Born here, play there" in which you listed the amount players born overseas but playing for another country in the world cup of 2003.

Out of the entire squad of 30+ players New Zealand had 5 players born outside New Zealand ( one was an Aussie) which was just one more than England who had 4 players born outside England. Australia had 3, Ireland 6, Wales 4, Scotland 10.

Now with the greatest respect for the Islanders what is really interesting is that Fiji had 3 players who were born in New Zealand, Tonga had 8 of which 1 was born in Australia and 7 born in New Zealand and Samoa had 14 all born in New Zealand.

Just like many British and European people emigrated to New Zealand so have many Tongans Fijians and Samoans. The Majority of Islanders playing for the All Blacks were born in New Zealand or emigrated there as small boys with their parents. If it is OK for people of British and European descent to play for the All Blacks then is surely OK for people of Islander descent to play for the All Blacks as well and for some of your readers to say they should be stopped from playing for New Zealand is quite insulting.

Maybe I could draw a parallel to the British Athletics team who, quite fairly, has many athletes of African and Caribbean descent running for them. Now there would be a hell of a stink if someone should suggest that they should not be allowed to represent Great Britain.

- Gareth Williams (Wales)

It is quite interesting that a large majority (if not all) of Northern Hemisphere posters think that there is some similarity between All Black players being offered huge salaries by NH clubs and the so called New Zealand poaching of Pacific Islanders players.

This point has been raised, re-raised, re-hashed and god knows what else by NH posters on the Planet Rugby forums. To be honest it gets to a point of complete absurdity and it is quite sad that NH posters can not understand even a simple argument that when a Pacific Island individual has lived in a country for god knows how many years (Lets take Lauaki for instance - who happened to have gone to primary school in Auckland, is accused of having been poached).

To be honest I'm unsure as to whether the rehashing of the Pacific Islanders claim is just to make Northern Hemisphere posters and supporters feel better about themselves when they loose to the All Blacks, after all it is much easier to claim that the opposition has cheated rather than admit that they were actually a better side.

The point made by Henry and Co is valid, Northern Hemisphere clubs are paying excessive amounts of money to lure current top flight Southern Hemisphere players in an attempt to improve their own game. Maybe NH posters and supporters should be asking why money like that isn't being spent on developing their own players as this is reducing the possibilities for young players in those locations to develop and also play within that competition.

- Pete Ra
I
t is a great call by Graham Henry!

At the moment the international game is failing and the gap between New Zealand (especially when it comes to depth) and the rest of the world is ever increasing, which is odd considering New Zealand has just over four million citizens.

Most people will complain about the All Blacks poaching players from Pacific Nations. There are a couple of reasons why this argument is invalid.

Firstly, the bulk of overseas players that play for the All Blacks - and I mean the vast majority, moved to New Zealand for reason's other then Rugby. Many of the players like Tana Umanga, Jerry Collins, Joe Rokocoko, Ma'a Nonu etc moved to New Zealand at a very early age, well before they were even near club rugby contention. Unless of course you want to argue the Jo was in the All Black frame at 5 years of age.

Sitiveni Sivivatu moved to New Zealand in his late teens, a victim of poaching? I think not. Upon a recent trip to Fiji I learnt the Sivivatu could struggle to make his Fijian high school first XV. Which leads me to my next point - Development.

The point of Henry and Co's statement was not only to stop taking our players but to spend money on developing your own.

The international game is suffering due to a lack development in many countries. UK/France is a prime example (in pouching New Zealand players) which is what Henry is referring to but take a look at Australia. The Aussies spend millions of dollars on buying league players every year and Australia is really struggling with development.

Look at the Super 14 results - the Waratahs and the Reds right down the bottom of the table. The Force finished mid-way which is probably due to the vast amounts of cash they have, which is not good for Australian or world rugby. The Brumbies finished top of the Aussie teams and I must admit that the ACT is the only state in Australia that has any recognisable form development. It does get worse. The NSW club rugby competition is very predictable having only three sides with the ability to win it.

Now, before anyone asks "But how many players born overseas have played for New Zealand?" I will tell you. It is less the 8 per cent. Yes, 92 per cent of the players that have played for New Zealand were born in New Zealand. Only 27 players that have played for the All Blacks were born in Tonga/Fiji/Samoa.

On top of these figures I would like someone to say how many of these players were 'poached' and were lured to New Zealand by large sums of money and how many of these played dreamed to one day play for the All Blacks ever since they could pick up a ball.

- Haden McAlpine

Absolutely a justified rant by the AB coaches. I've written to your website before on this (when Hayman was signed) but didn't believe it would go this far.

What are the Northern Hemisphere unions thinking letting their game get eroded in this way? I heard recently that there are only three English-born first choice first-fives in the Guinness Premiership. If this is true, does that not worry all English supporters a bit? (I'm not sure about other positions, but would imagine similar stats for wingers at least.)

They have by far and away the biggest player base in the world and yet they want to grab Kiwis and Saffas at the expense of their own players. I seriously think that if this current trend continues the international game is in serious trouble.

The Northern Hemisphere has kept Argentina as a second class team by not releasing their players for internationals and are now setting their sights firmly on New Zealand. This will only serve to weaken New Zealand, French and English rugby.

NZ are currently the leaders of the pack, try and develop some play to catch them. To quote someone (who I can't remember) "you can't strengthen the weak by weakening the strong".

Rugby cannot compete with soccer on a world stage for popularity, money or numbers of players yet the Northern Hemisphere systems seem hell bent on following this model.

The French have definitely laid their stall out on this as one of their players showed in the test on the weekend. Can't remember the players involved but there was a slight bit of contact and the Frenchie was writhing on the deck in a performance that any Italian soccer star would have been proud of.

Last time I took the field (last season) rugby was a game played by men for the love of it. Now it looks like even something as sacred as your national jersey (in this case the famous black one) is second to cash. Sad days for our game.

- Andy Neilson

The Pacific Islands never have to put up with this sort of thing from New Zealand, do they?
Pot? Kettle? All Black...

- Tim Payne

Verskoning

Hallo Almal

Daar doen ek dit toe weer. Ek dog ek stuur 'n bietjie statistieke oor NZ, maar kies toe ongelukkig die verkeerde titel en is goed oor die kole gehaal. Ek is selfs 'n bietjie ontleed  -  sal dus vir die volgende paar jaar nie 'n sielkundige nodig hê nie. Ek stuur hierdie keer vir julle die briefie van die persoon wat baie beledig voel deur my skrywe. GROOT SEBLIEF, as daar enige van julle is wat soos sy voel oor my briewe, sê so. Ek is nooit te oud om te verander nie.

Groete

Anna-Maré

Hallo Anna-Mare
Ek en jy ken mekaar nie - het lank terug navraag gedoen oor jou seun se reis na Amerika - waarop ek nooit 'n antwoord gekry het nie,  ( nie waar nie  -  het haar op 16/05/06 om 9pm geantwoord ) maar sodoende het jy my epos adres bekom.
 
Aangesien ek graag  en baie reis en ook reeds NZ besoek het (Noord- en Suid-eilande) geniet ek jou info oor die lewe daar.  Wat ek nie verstaan nie, onthou ek ken jou nie, is hoekom jy dit heeltyd probeer regverdig hoekom jy daar woon - dit was soos ek uit jou skrywes kan aflei uit vrye wil (m a w die hele familie wou dit doen).  Dit kom voor asof jy gedurig jouself moet verseker  dat dit  tog die regte keuse was.
 
Ek is seker dat al jou vriende wil het dat jou gras vir jou die groenste moet wees - dis heeltemal reg so - maar gun ander die "groen gras" van hul keuse.  Omdat ek finasieêl in 'n goeie posisie is, reis ons baie, het baie al gesien en nog steeds kies ons  om in Suid-Afrika te woon.  HIer maak ek 'n verskil en ek glo dat God niemand sonder enige rede plaas nie - ook nie vir jou in NZ nie!
 
Ek voel egter jy beledig jou vriende deur sommige van jou briewe, jy onderskat duidelik hul verstandelike vermoëns om vir hulself te dink!  Baie van die artikels (soos ook die in hierdie epos van jou) verskyn ook in ons koerante, ons het ook internet, ens, ens. Ek is seker jou vriende lees dit ook, vorm hul eie opinies  en tenspyte daarvan woon  en werk hulle heerlik  hier.   Ek dink nie jy hoef (dis arrogant van jou) vir hulle te vertel wat in SA gebeur nie   JY bly waar jy gekies het en hulle is waar hulle wil wees.
 
Ek het ook  vriende wat soos jy gekies het om te immigreer , sommige is gelukkig en ander nie.  Ek het o a vriende in NZ wat sê dat as hul weer kon kies hul liewer in SA sou wou bly - nou is dit finansieël nie vir hul moontlik om terug te kom nie.  Niemand wat ek ken bly in SA met 'n hunkering na NZ of enige ander land nie.   SA is 'n  pragtige land vol geleenthede vir die wat dit wil gebruik, en ja, natuurlik is daar misdaad en al is NZ die "most honest en least corrupt" wil ek nooit daar woon nie, hierdie is my land en hier maak ek 'n verskil - dit is my keuse en ek hoef niemand anders te probeer oortuig om soos ek te dink nie.  
 
Ek verstaan eintlik hoekom jy dit doen want daar is dalk 'n diep hunkering  na jou geboorteland in jou -  'n mens bly mos maar altyd 'n "uitlander" as jy as volwassene na 'n ander land verhuis!   
 
Maak jouself vry en los van SA  en  vertel  interressante dinge wat in NZ gebeur  en laat jou vriende toe om vir jou nuus van  hul land, SA,  te stuur  - dan bly dit vir beide partye interressante leesstof.
 
Geniet NZ
 
Vriendelike Suid-Afrikaanse groete
 
Die gras is groener...

More

Die Queen verjaar binnekort en ons het vandag af om dit te vier. Ek werk baie hard aan my algemene nuusbrief wat ek nog vandag wil stuur. Intussen is hier 'n bietjie NZ-feite om te wys dat die gras soms wel groener aan die anderkant is.....

1.  Europeans remained by far the largest ethnic group at 67.6 per cent of the population.*

New Zealand's increasing turn towards Asia is confirmed in the latest Census figures on the country's rapidly changing ethnicity, languages and religions.

Europeans remained by far the largest ethnic group at 67.6 per cent of the population but Asians - the fastest growing major ethnic group - were the third largest.

They made up 9.2 per cent of the total, well ahead of Pacific Islanders on 6.9 per cent - after being just 1 percentage point ahead of Pacific Islanders' 6.5 per cent in the preceding Census.

Though Asians were the fastest growing ethnic group, there was still a significant increase in the number of British people entering the country.

Migrants describing themselves as English increased 26 per cent from the 2001 census, while those calling themselves British grew 64 per cent to 27,189.

Asians - the largest groups were Chinese, Indians, Koreans, Filipinos, Japanese, Sri Lankans and Cambodians - grew by almost half in the five years between Censuses, taking them to 354,552 people. And their growth in numbers far outstripped the 7.8 per cent expansion of
New Zealand's total population, to 4.03 million.

2.   New Zealand most Honest and least corrupted country in the world.

Corruption has declined slightly in South Africa this year, although the country has dropped five places in the world rankings, according to the world's major corruption- fighting NGO, Transparency International (TI).
SA scores 4,6 in TI's 2006 Corruption Perceptions Index (CPI) compared to 4,5 last year, but ranks 51st this year where last year it ranked 46th. In the index, a country of perfectly honest and unbribable politicians and officials would score 10 while an entirely corrupt nation would score 0. With a score of 4,6 SA "failed" the test of official honesty, along with all but two countries in Africa - Botswana, which ranked 37th with a score of 5,6, and Mauritius, 42nd with a score of 5,1.

In last place at 163 was
Haiti with a score of just 1.8, followed by Myanmar, Iraq and Guinea tied at 160th with 1.9.

Zimbabwe came 130th with 2,4.

*At the top end of the rankings were Finland, Iceland and New Zealand,* which tied first with 9,6, followed closely by Denmark, Singapore, Sweden, Switzerland, Norway, Australia and the Netherlands, all highly developed countries.

3.   New Zealand second most peaceful country in the world

Geweld maak SA soos oorlogland
PIETER MALAN    
Londen

Die vlak van geweld en moorddadigheid in Suid-Afrika is soortgelyk aan dié van lande in ’n staat van oorlog of erge maatskaplike onrus.

Om die waarheid te sê is die lewe in Suid-Afrika só onseker dat dit veiliger is om in Mosambiek, Bosnië of Kambodja te gaan bly – almal lande wat tot baie onlangs as die onveiligste plekke op aarde beskou is.

Dít is die bevindings in ’n studie oor wêreldvrede wat hierdie week in Londen uitgereik is en wat die relatiewe vrede in 121 lande wêreldwyd probeer meet. Volgens hierdie “vredesindeks” bevind Suid-Afrika hom op no. 99 op die onderste vyfde van die lys saam met lande soos die
Filippyne, Zimbabwe, Rusland en die twee gewelddadigste lande op aarde, Irak en Soedan.

Wat Suid-Afrika se posisie in dié groep egter uitsonderlik maak, is dat dit een van min lande is waar daar nie ’n oorlog heers, ’n erge terroristebedreiging bestaan of gewelddadige straatbetogings aan die orde van die dag is nie.

Suid-Afrika se klassifikasie as ’n “onvreedsame” land is bloot te wyte aan sy hoë moordsyfer, die vlak van geweldmisdaad en die oorvloed handwapens op straat. Selfs Iran, ’n land wat deur die VN beskou word as ’n reuse-bedreiging vir wêreldvrede en wat kliphard probeer om ’n kernwapen te bekom, is twee plekke hoër op die lys en daarom vreedsamer as Suid-Afrika.

Hiervolgens is Noorweë die vreedsaamste land, gevolg deur Nieu-Seeland en Denemarke. Irak, Soedan en Israel is die gewelddadigste.

Suid-Afrikaners wat emigreer kies oor die algemeen baie vreedsame bestemmings: Nieu- Seeland, Kanada (8ste) en Au-stralië (25ste) is almal op die boonste vyfde van die lys.

Amerika, daarenteen, vaar weens die oorlog in Irak en die land se reuse- militêre besteding glad nie goed nie. Die land lê op die 96ste plek, net drie plekke beter as Suid-Afrika.

Die navorsers wys egter daarop dat die studie net 121 van die meer as 200 lande ter wêreld betrek (en net 21 van die 54 Afrika-lande) omdat daar geen geloofwaardige statistieke vir die res beskikbaar is nie.

“’n Mens kan aanneem dat baie van dié lande (waarvoor geen statistieke bestaan nie) ook nie baie vreedsaam is nie,” lui die navorsingsverslag.

4.  28 May 2007

Rank

YTD

Team

Rating

1

New Zealand

1683.55

2

France

1487.40

3

Australia

1463.00

4

(+1)

South Africa

1452.82

5

(-1)

Ireland

1450.53

6

Argentina

1376.88

7

England

1336.39

8

Wales

1273.49

9

(+2)

Samoa

1263.09

10

(-1)

Scotland

1249.95

Lekker dag

Anna-Maré

Die gras is groener

“’n Mens
kan aanneem dat baie van dié lande (waarvoor geen statistieke bestaan nie) ook nie baie vreedsaam is nie,” lui die navorsingsverslag.

4.  28 May 2007

Rank

YTD

Team

Rating

1

New Zealand

1683.55

2

France

1487.40

3

Australia

1463.00

4

(+1)

South Africa

1452.82

5

(-1)

Ireland

1450.53

6

Argentina

1376.88

7

England

1336.39

8

Wales

1273.49

9

(+2)

Samoa

1263.09

10

(-1)

Scotland

1249.95

Lekker dag

Anna-Maré