Antjie Se Pen (subtitel van www.afrikakiwi.com)

Antjie se pen was die geboorte van my groot droom om eendag 'n boek of dalk twee te skryf. Een van my drie vereistes voor ek Nieu-Seeland toe gekom het, was dat daar van dag 1 af 'n rekenaar in die huis moet wees, want kommunikasie met die familie en vriende was uiters belangrik. Die dag dat ons voet op Kiwi bodem gesit het, het die eerste Nieu-Seeland nuusbrief die lig gesien... besoek ons webtuiste: www.afrikakiwi.com

Politiek en sport in NZ

More

Hier in NZ tree die regering ook soms na vore en maak hulle stem dik as dit by sport kom, maar dan is dit ten goede. Hulle is seker bang die krieketspelers bly agter en kry hulle nie weer hier uit nie. Hier was hoeka so ‘n jaar gelede so ‘n geval waar ‘n Zimbabwe-immigrant so vinnig-vinnig sy Aids-virus na twee dames versprei het.

My algemene geselsbrief volg later.

Anna-Maré

Cricket: Government compensates for cancelled tour

1.00pm Wednesday August 2, 2006

The Government is paying New Zealand Cricket $406,000 compensation for the cancelled tour by Zimbabwe, Sports Minister Trevor Mallard has announced.

The planned tour to New Zealand in December was called off after the Government decided to withhold visas for the Zimbabwe players.

"We decided the tour was not appropriate given the Zimbabwean Government's continuing human rights abuses," Mr Mallard said.

"The Labour-led Government made an important stand over this tour in order to send a strong message to Robert Mugabe's government over its appalling human rights record and continuing abuse of democratic principles."

Mr Mallard said NZ Cricket approached the Government over financial losses it suffered because the tour was called off.

"It is only fair that we now compensate New Zealand Cricket," Mr Mallard said.

0 Comments:

Post a Comment

<< Home